Sluit hierdie Desember by Omaramba Holiday Resort & Conference Centre aan vir 'n vakansie propvol son, swem, sport, vermaak en Kersfeespret! Van 9 Desember 2026 tot 3 Januarie 2027 wag daar iets vir die hele gesin – sterkman-kompetisies, gaskunstenaars, nagmars, sport, kerkdienste, Kersvader en soveel meer. Skep herinneringe wat 'n leeftyd hou by Omaramba!