Selfsorg Akkommodasie

Category: Resort News | Author: Bosveld Wegbreek Safaris |  Date posted:  | Reach: 17908   124
 
Ten volle toegerus, bied ons:
 
☆ Ses 2 slaapkamer Chalets vir 6 gaste, eie braai areas
☆ Groep akkommodasie vir minimum 15 - maksimum 40 gaste by ons Dam kamp
☆ Groep akkommodasie vir minimum 15 - maksimum 48 gaste by ons Berg kamp
☆ Ses kampeer staanplekke, vir 6 gaste, elk met ñ eie braaier en kragpunt. Moderne ablusie geriewe
☆ Ons akkommodasie is perfek vir familie byeenkomste, verjaarsdag vieringe, reünies, naweek & gesins uitstappies, skool vakansies of spanbou geleenthede
☆ 'Venue' verhuring vir partytjies, kinder partytjies, kerk funksies, jaareind funksies ens.
☆ Onderdak warm swembad, groot koue swembad en 3 water glybane
☆ Stap, voëlkyk, fietsry en wildsritte
☆ Om die kinders besig te hou - 'Pool', 'Darts', Tafel tennis, vingerbord, volleyball, verskeie bordspeletjies en DSTV vir die sport liefhebbers
Bosveld Wegbreek Safaris
+27 83 232 9734
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News