Bied 50% Korting

Category: Resort Specials | Author: Dwarswegstrandoord |  Date posted:  | Reach: 18613   84

Vuurwarme uitnodiging vir jou Winter -wegbreek!

Die woonwapark is geleë op die strandfront en bestaan uit 34 plaveide staanplekke. Elke staanplek het sy eie braaiplek (bring eie rooster) en 'n 15 ampere kragpunt.

Geriewe beskikbaar:
- Opwasgeriewe
- Muntwasmasjiën, tuimeldroër en strykplanke.
- Netjiese storte
- Kafee

 

Dwarswegstrandoord
+27 44 879 1010
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News