Vat ’n welverdiende breek uit die besige lewe en kom geniet ’n inspirerende dag saam met jou eggenoot by Marula Oase. 💙
“Bederf jouself en jou eggenoot” is ’n spesiale geleentheid vir paartjies waar julle saam kan ontspan, groei en nuwe inspirasie ontvang. Die bekende spreker Hykie Berg deel sy motiverende boodskap met die tema: “Geroep vir meer” — ’n boodskap wat hoop, doelgerigtheid en versterking vir verhoudings bring.
Die dag sluit ook heerlike ligte vingeretes in en bied die perfekte geleentheid om kwaliteit tyd saam deur te bring in ’n rustige en verwelkomende omgewing.
📅 Datum: 8 Augustus 2026
⏰ Tyd: 10h30 vir 11h00
📍 Plek: Marula Oase
💵 Koste: R300 per persoon
🍴 Sluit in: Ligte vingeretes
⚠️ Beperkte plekke beskikbaar — bespreek so gou moontlik om jou plek te verseker!
📞 Besprekings & Navrae:
Ontvangs: 014 001 7014 / 073 040 6731
Funksies: 072 824 7342
❤️ Man en vrou tyd saam maak saak!