Feedback From Our Customers... They say it best!

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

13th June 2009

Halo Wouter,

Hoe gaan dit? Ek hoop en vertrou goed.

Jy weet dit gaan so dol ek kom ook nie by die dinge uit waarby ek lankal al moes nie. Nog nooit tyd gehad om eers ordentlik dankie te se vir al jul werk en moeite op my bakkie nie. Jy weet, 80% val die werk is tussen jou en Charles vir my gedoen en jul beide voel ek het vir my baie goed gesorg. Daar waar jul elkeen se sterk punte le.

Jy het op vele fassete my geakkomodeer met sal ek se, pasmaak versoeke en dit het gesorg dat ek presies gekry het wat ek wou he wat my uiteindelik baie gratifikasie besorg het. En dit alles op n warm en vriendelike manier wat my tuis laat voel het. Dankie daarvoor.

Behalwe ook vir baie kompeterende en baie onoortrefbare kwotasies wat jy oral oor ingewerk het, het ek ook rerig erg baat gevind by jou advies en verwysings wat meer vir my beteken het as wat jy dink.

Jy weet, geen enkele handelaar kan die beste met alles wees nie maar mens kyk na die volle pakket waarvan n goeie verwysing prysloos is. Dit het baie punte getel en ook n groot rede waarom ek defnitief mense na jou toe sal verwys. Want as hul nie by jou gaan kry wat hul wil he nie sal jy hul daartoe ly.

Praat van, staan ons ooreenkoms nog met die lugverkoeling op my bakkie? Ek wil dit Sept maand laat installeer. Sal in elk geval jou weer bel as ek Augustus terug in die land is.

Verder, spyt dit my om te se dat my Tanzanie trip toe waaragtig afgestel is a.g.v. dringende sakebelange en dat my hart modder gevreet het dat ek nie die bakkie ordentlik kon gaan uittoets nie alhoewel ek wel die een week vinnig Moz toe kon gegaan het en n ordentlike 200km in low range moes doen en baie swakkerige paaie gery het wat hom so bietjie deur sy passies gesit het en ja. Die resultate overall was baie baie bevredigend met die suspensie, langafstand brandstof tenks, klank sisteem, dubbel battery sisteem, yskas\vrieskas, ens. Baie gelukkig.

In elk geval, wou net van my laat hoor.

Groete daai kant

Louis Jackman

 

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

14th February 2009

Dear Wouter, Dolf & team,

I thought it would be nice if you could once again get my great thanks and appreciation for a job well done on my NAVARA. I am as happy as the proverbial pig in shi&*%t. *J*

I have already had so many comments on how good "T-Rex" looks. The guys at NISSAN Germiston & here in Randburg love it.
 
Some guys have actually flagged me down to have a look & ask a 100 questions, so I think you guys might get a little busier in the not to distant future.
 
I have also had many requests as to who did the great work & I say with pride Gerbers 4WD!
 
So once again thanks for a job WELL DONE. I cant wait to go on my first trip.
 
Kindest regards
 
James Wood

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

23rd January 2009

Dankie vir die werk sover Wouter. My Fortuner lyk stunning!

Feedback en uitstaande werk:

  • Ekt die tenk volgemaak soos Dolf gevra het. Geen problem, hy loop vinnig vol. Spaarwiel is gladnie so laag as ek verwag het nie
  • Dankie vir die groter winch!
  • Cibies lyk reg. (Regter een se lens was onderstebo – skroefie bo ipv onder) maar dis ok, ek het dit omgedraai) Ek soek egter n switch op die dashboard waarmee ek hulle kan afskakel in die dorp
  • Bumper, bash plate, battery – als lyk reg
  • Onthou die reviever vir die tow ball voor aan die bumper asb.
  • Eks verras om te sien daars nie high-lift jacking points op die Ironman bumper nie. As die doenbaar is, fit asb.
  • Die Toyota towbar het ook nie high-lift jacking points nie. As dit doenbaar is fit asb – dit sal natuurlik n “ekstra” wees.
  • En dan natuurlik die Ironman suspension. Ek en jy het besluit op die sagter “performance” coils met nitro-gas shocks. Jou maatjie van Ironman, Christo, beveel egter vir my aan dat ons maar liewer voor die “load” coils moet opsit, ter will van die swaarder bumper plus ligte plus winch. (Onthou om die shocks se prys afwaarts aan te pas met die verskil in prys vergeleke met foam cell.) Ek hoop die suspensie tel hom mooi op dat hy darem so bietjie hoer staan. Dan kan Ironman beter fotos kom neem. Dis n mooi bakkie daai.

Groetnis
Lochi

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

8th January 2009

Hi Wouter,

All the best for you and your team for 2009.

I'm back in France since two weeks while my car is safe and sound in Windhoek. I did 13000 km since end of October last year (seams yesterday) without problem. No problem too with the equipment fitted by you. I will be back in Namibia only in August and for 4 to 5 months.

If one day you decide to come to Namibia or in France let me know.

Best Regards
Bernard
France

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Dear Wouter,

The Landcruiser works like a bomb - the partners are all very pleased with the work done, and thank you for your patience during our many discussions! It was a pleasure to for once deal with a business where both the owner and staff take pride in what they do!

-- James
(L J Guimaraens - Halfway House)

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Published in DRIVE OUT magazine FEB-MAR 2009

Thank you, Wouter
In a country where people get extremely frustrated with poor service, I would like to share the following to show all isn't lost yet.
   In June last year, a group of us went to the Okavango Delta and I rented a trailer from Gerber's 4x4 in Kempton Park for this holiday.
   Within the first kilometer..... [
Read More ]

* * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * *

 

Your Needs.... Our Expertise....
Your Desires.... Our Experience....

 

 

 

 [Home]  [Commitment]  [Company Profile]  [Viewing Vehicles]  [4x4 Restorations]  [4x4 Conversions]  [Accessories]  [Caravan Rentals]  [Links]  [Feedback]  [2009 - Workshop]

Gerber's 4WD Accessories cc,
173, Tulbagh Road, Pomona, Kempton Park, 1619
Wouter Cell: 083 - 381 - 1155
Tel: (011) 979 4817
Fax: (011) 979 4818
e-mail:
wouter@gerbers4wd.co.za
© 2003 to 2010 Copyright TheWhy.net & Gerber's 4WD Accessories cc

Email the [ Webmaster ]
Website Hosted, Maintained & Monitored by [
www.theWHY.net ]

Check out our Camping offer for the FIFA Soccer world Cup!
Locations of visitors to this page

 

 

 

 

Visit Britz 4x4 Rentals website
Overland Safaris website
Campworld website
Big Five 4x4 Rentals
Hi Adventure 4x4 Eco-Tours
WegRY - Read More.....
Drive Out Read more....
Visit the website to find out more!
WoutaGo - visit the website!

 

Accepted in the ezSearch South African business directory.